Dit is seker die eerste keer in jare wat ek op 'n saterdag by die huis is en net niks hoef te doen nie. Ek is gebless met wonderlike vriende en met my honde wat soos my eie kinders is...hulle moet nog net kan praat.
Ek is by my nuwe huis in JHb en vir die eerste keer in my lewe gaan ek alleen bly. Ek is baie trots op my huis en sal bietjie fotos post.
Ek begin maandag met 'n nuwe hoofstuk in my lewe en groot veranderinge/verskuiwings gaan gebeur waaroor ek baie opgewonde is.
LIEFDE ALTYD
STEVIE
No comments:
Post a Comment