Hi Julle,
Ek lees so deur die blog toe besef ek weereens hoé gebless ek is met die perfekte nuwe lewe, sonder media en Brompot Barnard.
Ek besef dat ek in 2014 laas na Afrikaanse Musiek geluister het, en ek moet eerlik sê dat ek dit nie mis nie. Nie omdat ek nie daarvan hou nie maar omdat ek aan die bitter verlede dink toe die media nog die laaste sê oor my kon spoeg.
Ek is verlede week genader vir 'n onderhoud in 'n tydskrif en was my beste oomlik, my reaksie: "Nee dankie, ek geniet 'n perfekte lewe, media-loos" die joernalis was so geskok en ek was so rustig in my hart toe ek die foon neersit. (Nie weer gaan die 'Suid Afrikaanse' media die kans kry om my te 'pompaai' of eensydig te publisseer nie)
Ek het die beste vriende, mooiste huis, kontant-lewe, familie van bó en 'n oprégte verhouding met die enigste God.
Dankie vir almal wat my ontmoet en sê: "jy is totally die teenoorgestelde persoon as wat die media jou gemaak het."
Blessed naweek aan almal...xxx
Stevie...
Stephen se Kant Van Die Storie
Friday, 18 September 2015
Friday, 13 December 2013
Musiekpromotor - Stephen Stewart geskei...
Die sanger, liedjieskrywer en gewese lid van Ons lieflinge, Rudi Claase, is vanoggend in die Hooggeregshof in Pretoria geskei van sy man en gewese musiekpromotor, Stephen Stewart. Hulle was drie en ’n halfjaar getroud.
“Ek is verlig dat hierdie saak nou afgehandel is en wens Rudi alle sukses en geluk toe met sy loopbaan; ek weet hy sal nog groot hoogtes bereik. Ek voel jammer dat ons paadjies so moes skei,” sê Stephen.
Stephen het reeds vroeg vanjaar hul woning op die Mooikloof-landgoed verlaat en woon nou in Johannesburg waar hy konsentreer op sy maatskappy, Stephen Stewart Enterprises.
Hy is bekend vir sy bemarking van kunstenaars soos Rudi en Corlea, Rina Hugo, Manuel Escorcio, Izak Davel en Juanita du Plessis.
Rudi is glo tans besig om ’n nuwe CD saam met nog bekende sangers op te neem.
Deel met ons: stuur vir ons 'n e-pos byweb@huisgenoot.com, of gesels saam opFacebook of Twitter.
x
Resepte
Genoeg vir 6 mense “Min mense het nog nie van hierdie resep gehoor nie – maar baie het nog nie die moed gehad om dit te probeer nie.” 3-4 knoffelkoppe (sowat 40 huisies) 1 stewige…
Lees hierdie
-
LivingInBeira
I value good relationships with people that cross my path. There are few things I enjoy more than spending quality time with quality people. A good wine (white or red) and some... Vind ons op Facebook
Pasmaats
© Media24. Alle regte voorbehou.
Sunday, 28 July 2013
Saturday, 27 July 2013
Vrede en Geluk
Hi Julle,
Dit is seker die eerste keer in jare wat ek op 'n saterdag by die huis is en net niks hoef te doen nie. Ek is gebless met wonderlike vriende en met my honde wat soos my eie kinders is...hulle moet nog net kan praat.
Ek is by my nuwe huis in JHb en vir die eerste keer in my lewe gaan ek alleen bly. Ek is baie trots op my huis en sal bietjie fotos post.
Ek begin maandag met 'n nuwe hoofstuk in my lewe en groot veranderinge/verskuiwings gaan gebeur waaroor ek baie opgewonde is.
LIEFDE ALTYD
STEVIE

Wednesday, 24 July 2013
Media Leuns...vervolg!
Hi Julle,
Baie dankie vir julle support met my blog.
Sondag is weer op ons rug en die arme goed is so frustreerd omdat ons besluit het om nie meer op hulle bedrieglike versoeke reageer nie...dus, publiseer hulle nou al uittreksels uit my blog sodat dit lyk asof ek self met hulle praat. Hou skelm is dit?
Hier is hulle leun weergawe van die week:
Sondag:

Met sy Bybel onder die arm en die duiwel in sy gat het Stephen Stewart, dis nou Rudi Claase se eggenoot, plegtig belowe dat hulle die waarheid sal praat in ’n eksklusiewe onderhoud met Sondag.
Die twee het egter weer besluit om met die waarheid te speel en bewys dat hulle eerder glad nie vertrou moet word nie.
LEUN: Ons het nie bewys dat ons nie vertrou kan word nie maar ons voorwaarde was, indien hulle sal begin om feite en waarhede te publiseer sal ons met hulle gesels wat nie die geval is nie. My sms aan Estene (Die leun-Joernalis) is as volg: "Ons het besluit om nie met julle te praat nie omdat julle lieg. Gaan kry julle koerante wat nie verkoop nie en steek julself saam met dit aan die brand want julle is gebou op leuns."
Die publisiteitsfoefie wat hulle verlede week op ’n gesinstydskrif getrek het, het hulle behoorlik aan die gat gehap nadat verskeie bronne bekendgemaak het dat die liegstories waarmee hulle simpatie gesoek het, onsin is. LEUN: Dis waarom Huisgenoot die grootste gesinstydskrif is want hulle maak seker wat hulle publiseer feitlik en korrek is.
“Die feit bly staan dat hulle, oornag, soos twee groot spelde uit die Mooi-kloof-landgoed verdwyn het, met al hulle aardse besittings, sonder om die agterstallige huur van R130 000 en ’n water- en ligterekening van R100 000 te betaal,” LEUN, Ek het in my vorige blogpost geskryf hieroor en hulle het hulle weergawe net weer publiseer. Ek het die hoof van Tswane se Nommer aan hulle gegee maar hulle het hom nooit gekontak om bogenoemde te staaf nie.
vertel ’n bron wat baie naby aan die twee beweeg. Trouens het hierdie persoon al telkemale probeer om die twee se gatte te red as hulle finansiële moeilikheid het. LEUN: Maak asb hierdie bron bekend.
-------------------
Ek sal volgende week bietjie die topic verander want "sondag" - strontdag gaan nie meer Publisiteit op my blog kry nie ;-) haha
Groete,
S XX
Thursday, 18 July 2013
67 MIN vir Nelson Mandela en nog Media skinder!
Hello,
NELSON MANDELA
Vandag is 'n baie spesiale dag vir my. Ek is 'n groot ondersteuner van Mandela dag en wens hierdie merkwaardige man baie geluk met sy 95ste Verjaarsdag.
Hier is 67 van sy beste QOUTES:
67 Minute vir Mandela:
Gaan besoek hierdie link: http://afrikaans.news24.com/Multimedia/Suid-Afrika/67-minute-vir-Mandela-dag-20130718
APARTHEID
Ek het egter gemengde gevoelens oor hoe die anti-apartheid sage hanteer word. Ek is ook teen apartheid omdat almal 'n plekkie in die son moet he, dit is immers soos die Here dit ook wil he. Ek word wel ook op gereelde basis boos oor die swak diens in hierdie land en daar is baie wat ek graag anders sou wou he.
WIT JONG MENSE VAN VANDAG EN APARTHEID
Ek kan nie verstaan waarom wit (jong) mense soms/gereeld ook betrek word mbt die apartheidsjare nie. Ons was nie deel van daardie "mars" nie, waarom word ons OOK verantwoordelik gehou...(ek sal later bietjie meer hierop wil ingaan)
MEDIA
Soos ek beloof het sal ek gereel blog en die "sekere" media wat nie die waarheid praat nie, reghelp met my kant van die storie.
Op News 24 lees ek die volgende raak:
HIER WAS DIE VOLLE STORIE IN HUISGENOOT:
Hulle is die prentjie van volmaakte harmonie. Twee, maar eintlik een. ’n Sangpaar met hoë agting vir waardes soos vriendskap, liefde en integriteit.
Maar elke af en toe slaan daar tog ’n krakie in die sangpaar wat al as “Ons Lieflinge” bekend geword het, se mondering deur.
Soos onlangs weer, toe die Lieflinge ’n Kaapse gehoor ontstig het nadat hulle op die nippertjie hul optrede by die Afri-Klassiek-musiekvertoning in die Grand Arena by die GrandWest-casino gekanselleer het.
En hoewel dit op die oppervlak lyk asof daar nie onmin tussen die twee boesemvriende is wat mekaar al 13 jaar lank ken nie, wil die gerugte oor professionele jaloesie maar net nie gaan lê nie. Daar is selfs fluisteringe oor die begin van die einde vir Rudi (27) en Corlea (23) . . .
Verlede Oktober reeds, kort nadat Rudi in die tydskrif Huisgenoot-Pols openhartig oor sy bipolêre gemoedsteurnis gepraat het, het die sangpaar bevestig dat hulle voor meer as 4 000 aanhangers by die Kaapstadse konsert sou optree.
“Twee dae voor die konsert het Stephen Stewart, hul bestuurder, my laat weet hulle sal moontlik nie kan kom nie,” vertel Bennie Robinson van Crescendo Musiek, regisseur en vervaardiger van die konsert.
Stephen, Rudi se man en die sangpaar se bestuurder, het laat weet dat hulle eers teen die Vrydag sou kon bevestig of Rudi & Corlea wel sal kan optree. Laat Vrydagmiddag het die nuus toe gekom: Rudi sal weens gesondheidsredes nie kan optree nie – sy psigiater het slaapterapie aanbeveel.
Rudi se stryd met bipolêre gemoedsteurnis is geen geheim nie. En toe sy huwelik met Stephen (28) verlede jaar op die lappe kom, het gerugte dat hy weer met die siekte stoei, opnuut opgevlam.
In Januarie het hy vertel die aanhangers hoef nie in die minste bekommerd te wees nie; hy wen die stryd en is piekfyn en gesond. Maar nou lyk sake ietwat anders, en die psigiater het siekteverlof tot 2 Februarie voorgeskryf. “Die doktersbrief wat ons gekry het, sê hy kry slaapterapie en is af weens spanning,” vertel Bennie.
Ongeag die terugslag het Corlea steeds soos ’n ware ster opgetree. Sy het saam met haar ma, Mesadi Botha, wat haar altyd vergesel, afgevlieg en die gehoor self verskoning gevra.
“Corlea, wat in een van haar balrokke uitgevat was, het op die verhoog verskyn, mooi vir die gehoor verduidelik dat hulle ongelukkig nie kan optree nie, vir hulle gewaai en toe afgestap.”
Saterdagoggend voor die konsert het Bennie nog gehoop Rudi & Corlea sou wel kon optree, maar nadat die psigiater Rudi glo weer geëvalueer het, het hy finaal bevestig dat die talentvolle sanger en liedjie-skrywer nié moet optree nie.
Agterna sou konsertgangers wel wonder: As Corlea dan wel daar was, hoekom het sy nie maar alleen opgetree nie?
DIE LIEFLINGE (RUDI EN CORLEA) SE REELING WAS, AS DIE EEN SIEK WAS DAT DIE ANDER EEN NIE ALLEEN (LIEFLINGE) SAL OPTREE NIE. IN BEIDE SE GEVAL HET DIT AL GEBEUR.
SOTTE WAT EK NIE EERS KEN OF WIL KEN NIE (wat Sonder seker betaal vir opgemaakte skindernuus)
Daar is 'n "stalker" wat Sondag gekontak het en hier is sy weergawe en myne in rooi:
SONDAG KOERANT - PASOP VIR HOM!
’n Gevstigde musikant van Hartbeespoortdam (gevestig? Nie een cd winkel in DIE HELE SUID AFRIKA BESIT EEN VAN SY CDS NIE EN HET OOK NOG NOOIT NIE, EK HET UITGEVIND) sê Stephen Stewart – wat homself ’n “bobaas bemarker” en “die goue hand agter die sukses van Suid-Afrikaanse kunstenaars” soos Rudi Claase noem – het glo byna sy SANGLOOPBAAN VERWOES VOOR DIT BEGIN HET! (hier weerspreek SONDAG HULLE WEEREENS)
Heino Robberts, deesdae ’n gevestigde musikant, het dié week aan Sondag gesê hy wil talentvolle jongmense teen Stewart waarsku. Stewart is die ou wat sowat twee jaar gelede ’n ring aan Rudi Claase van Lieflinge-faam se vinger gesteek het. (Hierdie Joernalis moet gewiks word, Sondag, voorsien my asb van sy cv...hy kan nie 'n joeranlis wees nie. Media 24, hoe kan julle dit toelaat???)
Hy was tot onlangs toe ook Claase se bestuurder. Sondag het verlede week berig dat die tweetjies se huwelik glo nie meer maanskyn en rose is nadat Stewart volgens skindertonge vir Claase verneuk het met ’n ander man nie .Robberts, wat aanvanklik maar gesukkel het in die musiekbedryf, het deesdae sy eie musiek- en platemaatskappy 10uit10-Musiek.
(Hierdie outjie/dogtertjie) het my probeer kontak en siek stalkende sms'e heeltyd gestuur na my foon toe. Hy is verskriklik onaantreklik en sy stem het ek op Youtube gehoor en nee my mens, gaan dokter toe asb, want ek weet nie waar is die grootste probleem nie, met jou stem of jou kop...wonder maar net.
TOT VOLGENDE KEER...SAL OOK WEER BIETJIE VERDER OPVOLG MET DIE DING OOR MEDIA-LEUNS
NELSON MANDELA
Vandag is 'n baie spesiale dag vir my. Ek is 'n groot ondersteuner van Mandela dag en wens hierdie merkwaardige man baie geluk met sy 95ste Verjaarsdag.
Hier is 67 van sy beste QOUTES:

- "We dedicate this day to all the heroes and heroines in this country and the
rest of the world who sacrificed in many ways and surrendered their lives so
that we could be free.
- “Few things make the life of a parent more rewarding and sweet as successful
children.” – Nelson Mandela
- “It always seems impossible until it’s done." - Nelson Mandela
- South Africans have no concept of time and this is also why we can't solve poverty and social problems… It's now 10 years since the fall of the Apartheid government and we cannot blame Apartheid for being tardy. - Nelson Mandela, 22 August 2003.
- No one truly knows a nation until one has been inside its jails. A nation should not be judged by how it treats its highest citizens but its lowest ones.
- “Do not judge me by my successes, judge me by how many times I fell down and
got back up again.” - Nelson Mandela
- “Resentment is like drinking poison and then hoping it will kill your
enemies.” - Nelson Mandela
- I stand here before you not as a prophet but as a humble servant of you, the
people. Your tireless and heroic sacrifices have made it possible for me to be
here today. I therefore place the remaining years of my life in your hands. -
First day of his release, Cape Town (11 February 1990)
- I hate race discrimination most intensely and in all its manifestations. I
have fought it all during my life; I fight it now, and will do so until the end
of my days. Even although I now happen to be tried by one whose opinion I hold
in high esteem, I detest most violently the set-up that surrounds me here. It
makes me feel that I am a black man in a white man's court. This should not be -
First court statement, 1962
- Our children are our greatest treasure. They are our future. Those who abuse
them tear at the fabric of our society and weaken our nation. - National Men`s
March, 1997
- "There is nothing like returning to a place that remains unchanged to find
ways in which you yourself have altered." - A Long Walk To Freedom,
1994.
- “What counts in life is not the mere fact that we have lived. It is what
difference we have made to the lives of others that will determine the
significance of the life we lead.” - 90th birthday celebration of Walter Sisulu,
Walter Sisulu Hall, Johannesburg,18 May 2002
- “For to be free is not merely to cast off one’s chains, but to live in a way
that respects and enhances the freedom of others.” - Long Walk to
Freedom
- "Let there be work, bread, water and salt for all." - Nelson
Mandela
- Never, never and never again shall it be that this beautiful land will again
experience the oppression of one by another and suffer the indignity of being
the skunk of the world - Nelson Mandela, Inaugural Address, Pretoria 9 May
1994.
- “I HAVE fought against white domination, and I have fought against black
domination. I have cherished the ideal of a democratic and free society in which
all persons will live together in harmony with equal opportunities. It is an
ideal which I hope to live for, and to see realised. But my Lord, if needs be,
it is an ideal for which I am prepared to die.”- Defence statement during the
Rivonia Trial, 1964
- “Lead from the back - and let others believe they are in front.” - Nelson
Mandela
- “You sharpen your ideas by reducing yourself to the level of the people you
are with and a sense of humour and a complete relaxation, even when you’re
discussing serious things, does help to mobilise friends around you. And I love
that.” - From an interview with Tim Couzens, Verne Harris and Mac
Maharaj for Mandela: The Authorised Portrait , 2006, 13 August
2005
- “I was called a terrorist yesterday, but when I came out of jail, many
people embraced me, including my enemies, and that is what I normally tell other
people who say those who are struggling for liberation in their country are
terrorists. I tell them that I was also a terrorist yesterday, but, today, I am
admired by the very people who said I was one.” - Larry King Live, 16 May
2000
- “The brave man is not he who does not feel afraid, but he who conquers that
fear.” - Long Walk to Freedom
- “Education is the most powerful weapon which you can use to change the
world.” - University of the Witwatersrand South Africa, 2003
- “No one is born hating another person because of the colour of his skin, or
his background, or his religion. People must learn to hate, and if they can
learn to hate, they can be taught to love, for love comes more naturally to the
human heart than its opposite.” - Long Walk to Freedom.
- “For to be free is not merely to cast off one's chains, but to live in a way
that respects and enhances the freedom of others.” - Nelson Mandela
- “If you want to make peace with your enemy, you have to work with your
enemy. Then he becomes your partner.” Long Walk to Freedom
- “Death is something inevitable. When a man has done what he considers to be
his duty to his people and his country, he can rest in peace. I believe I have
made that effort and that is, therefore, why I will sleep for the eternity.” -
From an interview for the documentary Mandela, 1994
- We live with the hope that as she battles to remake herself, South Africa,
will be like a microcosm of the new world that is striving to be born. - Nobel
Prize acceptance speech,1993
- I watched, along with all of you, as the tens of thousands of our people stood patiently in long queues for many hours. Some sleeping on the open ground overnight waiting to cast this momentous vote. - Victory Speech, 1994
- If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. If you talk to him in his language, that goes to his heart. - Nelson Mandela
- This is one of the most important moments in the life of our country. I stand here before you filled with deep pride and joy: — pride in the ordinary, humble people of this country. You have shown such a calm, patient determination to reclaim this country as your own, - and joy that we can loudly proclaim from the rooftops — free at last! - Victory Speech, 1994
- I have always believed that exercise is the key not only to physical health but to peace of mind. - Long Walk to Freedom
- A good head and a good heart are always a formidable combination. - - Long Walk to Freedom -Long Walk to Freedom
- The greatest glory in living lies not in never falling, but in rising every time we fall. - Long Walk to Freedom
- I always knew that someday I would once again feel the grass under my feet and walk in the sunshine as a free man. - Long Walk to Freedom
- There is no easy walk to freedom anywhere, and many of us will have to pass through the valley of the shadow of death again and again before we reach the mountaintop of our desires. - Long Walk to Freedom
- Any man that tries to rob me of my dignity will lose. -Long Walk to Freedom
- You may succeed in delaying, but never in preventing the transition of South Africa to a democracy. - Long Walk to Freedom
- The authorities liked to say that we received a balanced diet; it was indeed balanced — between the unpalatable and the inedible. -Long Walk to Freedom
- I have walked that long road to freedom. I have tried not to falter; I have made missteps along the way. But I have discovered the secret that after climbing a great hill, one only finds that there are many more hills to climb. I have taken a moment here to rest, to steal a view of the glorious vista that surrounds me, to look back on the distance I have come. But I can rest only for a moment, for with freedom comes responsibilities, and I dare not linger, for my long walk is not yet ended. - Long Walk to Freedom
- I really wanted to retire and rest and spend more time with my children, my grandchildren and of course with my wife. But the problems are such that for anybody with a conscience who can use whatever influence he may have to try to bring about peace, it's difficult to say no. [Talking to Newsweek about why he continues to be active in social and political issues, 2002]
- In Natal, apartheid is a deadly cancer in our midst, setting house against house, and eating away at the precious ties that bound us together. This strife among ourselves wastes our energy and destroys our unity. My message to those of you involved in this battle of brother against brother is this: take your guns, your knives, and your pangas, and throw them into the sea! Close down the death factories. End this war now! - Rally Speech, Durban, 25 February 1990
- We must use time wisely and forever realize that the time is always ripe to do right.
- We are not anti-white, we are against white supremacy … we have condemned racialism no matter by whom it is professed. - Nelson Mandela, defence statement during the Treason Trial, 1961
- We speak here of the challenge of the dichotomies of war and peace, violence and non-violence, racism and human dignity, oppression and repression and liberty and human rights, poverty and freedom from want. - Nelson Mandela - Nobel Lecture 1993
- We are both humbled and elevated by the honor and privilege that you, the people of South Africa, have bestowed on us, as the first President of a united, democratic, non-racial and non-sexist South Africa, to lead our country out of the valley of darkness.
- Today we are entering a new era for our country and its people. Today we celebrate not the victory of a party, but a victory for all the people of South Africa. - Nelson Mandela - Inaugural speech, 1994
- The brave man is not he who does not feel afraid, but he who conquers that fear.- Nelson Mandela, Long Walk To Freedom, 1994
- We owe it to all the peoples of the sub-continent to ensure that they see in us, not merely good leaders waxing lyrical about development, but as the front commanders in the blast furnaces of labour, productive investments and visible change. - Nelson Mandela, Southern African Development Community (SADC) 15th anniversary summit, Johannesburg 13 September 1995
- I am the product of Africa and her long-cherished view of rebirth that can now be realised so that all of her children may play in the sun. - Nelson Mandela's final speech as president to the South African parliament, Cape Town 26 March 1999
- South Africans must recall the terrible past so that we can deal with it, forgiving where forgiveness is necessary but never forgetting. - Nelson Mandela, on leaving office as South African president, 15 June 1999
- I must step down while there are one or two people who admire me. - Nelson Mandela, Daily Nation, Kenyan paper, 16 June 1999
- The time is always right to do right. - Nelson Mandela, "The 100 Best Things Ever Said by Men" in South Africa's Men's Health magazine, February 2002
- What I am condemning is that one power, with a president [George W. Bush] who has no foresight, who cannot think properly, is now wanting to plunge the world into a holocaust. - Nelson Mandela - Iraq War speech, 2003
- Man's goodness is a flame that can be hidden but never extinguished. - Nelson Mandela
- A movement without a vision would be a movement without moral foundation
- “I am fundamentally an optimist. Whether that comes from nature or nurture, I cannot say. Part of being optimistic is keeping one’s head pointed toward the sun, one’s feet moving forward. There were many dark moments when my faith in humanity was sorely tested, but I would not and could not give myself up to despair. That way lays defeat and death.”
- South Africans must recall the terrible past so that we can deal with it, forgiving where forgiveness is necessary but never forgetting. - Nelson Mandela, on leaving office as South African president, 15 June 1999
- Our march to freedom is irreversible. We must not allow fear to stand in our way. Universal suffrage on a common voters' roll in a united, democratic and non-racial South Africa is the only way to peace and racial harmony.
- Does anybody really think that they didn't get what they had because they didn't have the talent or the strength or the endurance or the commitment?
- The names of those who were incarcerated on Robben Island is a roll call of resistance fighters and democrats spanning over three centuries. If indeed this is a Cape of Good Hope, that hope owes much to the spirit of that legion of fighters and others of their calibre. - Inaugural Speech, 1994
- The people of South Africa have spoken in these elections. They want change! And change is what they will get. Our plan is to create jobs, promote peace and reconciliation, and to guarantee freedom for all South Africans. Inaugural Speech, 1994
- The time for the healing of the wounds has come. The moment to bridge the chasms that divide us has come. The time to build is upon us
- We know too well that our freedom is incomplete without the freedom of the Palestinians; without the resolution of conflicts in East Timor, the Sudan and other parts of the world
- "I dream of an Africa which is in peace with itself."
- "When the water starts boiling it is foolish to turn off the heat."
- When I walked out of prison, that was my mission, to liberate the oppressed and the oppressor both
- I am not a saint, unless you think of a saint as a sinner who keeps on trying.
-
The sun shall never set on so glorious a human achievement!
God bless Africa!
67 Minute vir Mandela:
Gaan besoek hierdie link: http://afrikaans.news24.com/Multimedia/Suid-Afrika/67-minute-vir-Mandela-dag-20130718
APARTHEID
Ek het egter gemengde gevoelens oor hoe die anti-apartheid sage hanteer word. Ek is ook teen apartheid omdat almal 'n plekkie in die son moet he, dit is immers soos die Here dit ook wil he. Ek word wel ook op gereelde basis boos oor die swak diens in hierdie land en daar is baie wat ek graag anders sou wou he.
WIT JONG MENSE VAN VANDAG EN APARTHEID
Ek kan nie verstaan waarom wit (jong) mense soms/gereeld ook betrek word mbt die apartheidsjare nie. Ons was nie deel van daardie "mars" nie, waarom word ons OOK verantwoordelik gehou...(ek sal later bietjie meer hierop wil ingaan)
Afrikaans, Media, stalkers en Leuns
MEDIA
Soos ek beloof het sal ek gereel blog en die "sekere" media wat nie die waarheid praat nie, reghelp met my kant van die storie.
Op News 24 lees ek die volgende raak:
Sanger se gay huwelik lek uit
Kaapstad - Dit was die enigste geheim waarvan hul aanhangers nie moes uitvind nie - Rudi Claase (27) en Corlea Botha (23) van Ons Lieflinge-faam het vas geglo hul musiekloopbaan sou verby wees as die publiek ooit moes uitvind Rudi is met ’n man getroud. Die week nadat hierdie nuus gebreek het, was dit die Lieflinge se beste verkope ooit.
Nou het die nuus in ‘n poniekoerant uitgelek en Huisgenoot berig dat Claase teen die grond is oor hierdie bekendmaking. Dit was glad nie die geval nie, dit was bloot 'n privaate aangeleentheid wat niks met die media tedoen gehad het nie.
Volgens Huisgenoot is Claase is glo vroëer vanjaar in die Pretoriase landdroshof met sy bestuurder, Stephen Stewart (28), getroud. Dit is waar
“Hy is emosioneel en platgeslaan en baie depressief,” het ‘n goeie vriend aan Huisgenoot gesê.
Die tydskrif berig ook dat die sanger na bewering aan bipolêre gemoedsteurnis ly en dat hy ’n onmiddellik ‘n psigiater gaan spreek het om sy medikasie aan te pas nadat die nuus oor sy huwelik uitgelek het. Dit is 'n leun.
“Rudi en Corlea is beste maatjies, sy ondersteun hom,” het ‘n vriendin van hulle aan Huisgenoot vertel.
Sowat 85 000 van dié twee se CD, Ons Lieflinge/Our Darlings-album, wat verlede Augustus deur Fantasia Musiek uitgereik is, is al verkoop en amper 80 000 eksemplare hul opvolgalbum, Drome.
Claase skryf ook gereeld liedjies vir sterre soos Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Arno Jordaan, Rina Hugo en Sonja Herholdt.
Nou het die nuus in ‘n poniekoerant uitgelek en Huisgenoot berig dat Claase teen die grond is oor hierdie bekendmaking. Dit was glad nie die geval nie, dit was bloot 'n privaate aangeleentheid wat niks met die media tedoen gehad het nie.
Volgens Huisgenoot is Claase is glo vroëer vanjaar in die Pretoriase landdroshof met sy bestuurder, Stephen Stewart (28), getroud. Dit is waar
“Hy is emosioneel en platgeslaan en baie depressief,” het ‘n goeie vriend aan Huisgenoot gesê.
Die tydskrif berig ook dat die sanger na bewering aan bipolêre gemoedsteurnis ly en dat hy ’n onmiddellik ‘n psigiater gaan spreek het om sy medikasie aan te pas nadat die nuus oor sy huwelik uitgelek het. Dit is 'n leun.
“Rudi en Corlea is beste maatjies, sy ondersteun hom,” het ‘n vriendin van hulle aan Huisgenoot vertel.
Sowat 85 000 van dié twee se CD, Ons Lieflinge/Our Darlings-album, wat verlede Augustus deur Fantasia Musiek uitgereik is, is al verkoop en amper 80 000 eksemplare hul opvolgalbum, Drome.
Claase skryf ook gereeld liedjies vir sterre soos Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Arno Jordaan, Rina Hugo en Sonja Herholdt.
HIER WAS DIE VOLLE STORIE IN HUISGENOOT:
Hulle is die prentjie van volmaakte harmonie. Twee, maar eintlik een. ’n Sangpaar met hoë agting vir waardes soos vriendskap, liefde en integriteit.
Dis immers van die hoekstene waarop die duet-paar Rudi Claase (27) en Corlea Botha (23) hul wenresep van die afgelope twee jaar gebou het.
Soos onlangs weer, toe die Lieflinge ’n Kaapse gehoor ontstig het nadat hulle op die nippertjie hul optrede by die Afri-Klassiek-musiekvertoning in die Grand Arena by die GrandWest-casino gekanselleer het.
En hoewel dit op die oppervlak lyk asof daar nie onmin tussen die twee boesemvriende is wat mekaar al 13 jaar lank ken nie, wil die gerugte oor professionele jaloesie maar net nie gaan lê nie. Daar is selfs fluisteringe oor die begin van die einde vir Rudi (27) en Corlea (23) . . .
Verlede Oktober reeds, kort nadat Rudi in die tydskrif Huisgenoot-Pols openhartig oor sy bipolêre gemoedsteurnis gepraat het, het die sangpaar bevestig dat hulle voor meer as 4 000 aanhangers by die Kaapstadse konsert sou optree.
“Twee dae voor die konsert het Stephen Stewart, hul bestuurder, my laat weet hulle sal moontlik nie kan kom nie,” vertel Bennie Robinson van Crescendo Musiek, regisseur en vervaardiger van die konsert.
Stephen, Rudi se man en die sangpaar se bestuurder, het laat weet dat hulle eers teen die Vrydag sou kon bevestig of Rudi & Corlea wel sal kan optree. Laat Vrydagmiddag het die nuus toe gekom: Rudi sal weens gesondheidsredes nie kan optree nie – sy psigiater het slaapterapie aanbeveel.
Rudi se stryd met bipolêre gemoedsteurnis is geen geheim nie. En toe sy huwelik met Stephen (28) verlede jaar op die lappe kom, het gerugte dat hy weer met die siekte stoei, opnuut opgevlam.
In Januarie het hy vertel die aanhangers hoef nie in die minste bekommerd te wees nie; hy wen die stryd en is piekfyn en gesond. Maar nou lyk sake ietwat anders, en die psigiater het siekteverlof tot 2 Februarie voorgeskryf. “Die doktersbrief wat ons gekry het, sê hy kry slaapterapie en is af weens spanning,” vertel Bennie.
Ongeag die terugslag het Corlea steeds soos ’n ware ster opgetree. Sy het saam met haar ma, Mesadi Botha, wat haar altyd vergesel, afgevlieg en die gehoor self verskoning gevra.
“Corlea, wat in een van haar balrokke uitgevat was, het op die verhoog verskyn, mooi vir die gehoor verduidelik dat hulle ongelukkig nie kan optree nie, vir hulle gewaai en toe afgestap.”
Saterdagoggend voor die konsert het Bennie nog gehoop Rudi & Corlea sou wel kon optree, maar nadat die psigiater Rudi glo weer geëvalueer het, het hy finaal bevestig dat die talentvolle sanger en liedjie-skrywer nié moet optree nie.
Agterna sou konsertgangers wel wonder: As Corlea dan wel daar was, hoekom het sy nie maar alleen opgetree nie?
DIE LIEFLINGE (RUDI EN CORLEA) SE REELING WAS, AS DIE EEN SIEK WAS DAT DIE ANDER EEN NIE ALLEEN (LIEFLINGE) SAL OPTREE NIE. IN BEIDE SE GEVAL HET DIT AL GEBEUR.
SOTTE WAT EK NIE EERS KEN OF WIL KEN NIE (wat Sonder seker betaal vir opgemaakte skindernuus)
Daar is 'n "stalker" wat Sondag gekontak het en hier is sy weergawe en myne in rooi:
SONDAG KOERANT - PASOP VIR HOM!
’n Gevstigde musikant van Hartbeespoortdam (gevestig? Nie een cd winkel in DIE HELE SUID AFRIKA BESIT EEN VAN SY CDS NIE EN HET OOK NOG NOOIT NIE, EK HET UITGEVIND) sê Stephen Stewart – wat homself ’n “bobaas bemarker” en “die goue hand agter die sukses van Suid-Afrikaanse kunstenaars” soos Rudi Claase noem – het glo byna sy SANGLOOPBAAN VERWOES VOOR DIT BEGIN HET! (hier weerspreek SONDAG HULLE WEEREENS)
Heino Robberts, deesdae ’n gevestigde musikant, het dié week aan Sondag gesê hy wil talentvolle jongmense teen Stewart waarsku. Stewart is die ou wat sowat twee jaar gelede ’n ring aan Rudi Claase van Lieflinge-faam se vinger gesteek het. (Hierdie Joernalis moet gewiks word, Sondag, voorsien my asb van sy cv...hy kan nie 'n joeranlis wees nie. Media 24, hoe kan julle dit toelaat???)
Hy was tot onlangs toe ook Claase se bestuurder. Sondag het verlede week berig dat die tweetjies se huwelik glo nie meer maanskyn en rose is nadat Stewart volgens skindertonge vir Claase verneuk het met ’n ander man nie .Robberts, wat aanvanklik maar gesukkel het in die musiekbedryf, het deesdae sy eie musiek- en platemaatskappy 10uit10-Musiek.
(Hierdie outjie/dogtertjie) het my probeer kontak en siek stalkende sms'e heeltyd gestuur na my foon toe. Hy is verskriklik onaantreklik en sy stem het ek op Youtube gehoor en nee my mens, gaan dokter toe asb, want ek weet nie waar is die grootste probleem nie, met jou stem of jou kop...wonder maar net.
TOT VOLGENDE KEER...SAL OOK WEER BIETJIE VERDER OPVOLG MET DIE DING OOR MEDIA-LEUNS
Subscribe to:
Posts (Atom)