Sunday, 14 July 2013

Die Media en Vrede

Hello Bloggers,

Die smse en mails stroom in oor my en Rudi se onderhoud met Huisgenoot en die ene Sondag het weereens gaan stront braak.  My voorstel is dat Sondag al hulle koerante vat wat nie verkoop nie (seker byna alles) en 'n boma vuur maak en sommer hulself ook daarin gooi want dan is ons verlos van die gemors!

Ek wil dit weereens duidelik maak, ek en Rudi is nie aan die baklei nie en ons werk steeds saam. Ons gebruik al vir meer as 12 maande nie meer dwelms nie en het ook geen behoefte daarvoor nie.  

Ek sien die series "Glee" akteur is dood gevind in sy huis...loer by www.huisgenoot.com




Toe ek vamiddag terugry huistoe luister ek Highveld en daar speel my gunsteling song: Blurred lines...omw dit is awesome...




Lekker middag vir almal en wie weet dalk is die media weer more op ons...more is nie SONDAG nie maar MAANDAG. lmga xxx


12 comments:

  1. Tjom,

    Well done for having a platform. People need to hear your voice. Behind the gated walls my friend no one knows.

    Sterkte vir julle tjom...

    Divan

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  3. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  4. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  5. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  6. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  7. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  8. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  9. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  10. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  11. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  12. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete