Regte vriende...
My vriende, my regte vriende, julle weet wie julle is. Dankie vir julle support en dankie vir 'n lekker naweek. Die "roomers" dat ek in 'n verhouding is, is vals. Ek is nog getroud. Ek het wel goeie vriende wat opreg is en hul plek ken.
hey danki jy is baja cool lekke week xx
ReplyDelete